TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 FEBRUARIE

-

Dipuo verdwyn en Sephiri gee Moseki ’n week tyd om sy dogter Dipuo op te spoor of sy word onttroon. Lazarus sê vir Odirile Dipuo is weg en dis nou die tyd dat sy die leierskapp­osisie aangryp, en Mosadi se mense besef sy gaan sterf. Dipuo laat ’n onstellend­e boodskap vir Moseki, die regte rede vir Dipuo se verdwyning word onthul, en Odirile word gevra om die sterwende koningin Mosadi te bedrieg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa