TV Plus (Afrikaans)

18 – 21 FEBRUARIE

-

Moseki kry moeilikhei­d terwyl hy na sy dogter soek, ’n brose Mosadi sê vir Odirile en Tumelo sy gaan die riskante operasie laat doen, en Sephiri vra Lerole om ten gunste van Moseki se voorgestel­de R10 miljoen-opgraderin­g van landboutoe­rusting te stem. Sephiri kry Mosadi se ondersteun­ers bymekaar wanneer sy die operasiete­ater binnegesto­ot word, en Otsile vind uit Dipuo is nie net weg nie, sy is ontvoer. Otsile vertel sy pa hy wil nie hê iets slegs moet met Dipuo gebeur nie, Moseki en Lazarus lei Dipuo se ontvoerder­s in ’n lokval, en Kefilwe keer onverwags terug.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa