TV Plus (Afrikaans)

25 – 26 FEBRUARIE

-

Marang kry die skeidokume­nte en sy vertel Mama Rose hoekom sy nie so sterk voel om te skei nie. Tristan en Kate mis mekaar, maar dit vererger net die spanning tussen hulle, en Khumo is aangenaam verras ná die onderhoud met Bernie vir die vakature by Dinaledi.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa