TV Plus (Afrikaans)

MARK VIR TANDE

-

Sou Fantine regtig haar tande verkoop het soos in die storie? Ja! Daar was ’n goeie mark vir gesonde tande. Plunderaar­s het hulle selfs uit die mond van lyke getrek ná die Slag van Waterloo in 1850 en dit aan tandartse verkoop om valstande vir ryk mense te maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa