TV Plus (Afrikaans)

GRONDONTEI­ENING

-

Oor die politieke debat oor grondontei­ening sonder vergoeding, spoeg Kabous nie vuur nie. “Hoewel dit ’n netelige kwessie in ons land is, glo ek dit kan vreedsaam opgelos word. Die landbouorg­anisasies in ons land soos Agri SA het ’n goeie verhouding met die Suid-Afrikaanse regering – en ek glo deur goeie kommunikas­ie en onderhande­ling sal ’n gunstige oplossing bereik word.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa