TV Plus (Afrikaans)

AANBIEDER

-

The Voice se aanbieder vir seisoen 3, Anele Mdo

da, voel soos ’n ma-hen gedurende verfilming. “Ek ontmoet die deelnemers en hul familie en vriende voor die vertoning en ek staan by hulle agter die verhoog terwyl hul deelnemers sing,” sê Anele. “Daar is altyd trane van vreugde of hartseer. Ek probeer hulle en die deelnemers troos wanneer hulle van die verhoog af kom, maar gewoonlik is ek die een wat getroos moet word want ek huil my oë uit my kop vir hulle.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa