TV Plus (Afrikaans)

e.tv Weekdae 19:00

Weekdae e.tv 11:30

-

VERLEDE KEER

Lungile is in hegtenis geneem vir die moord op sy vervreemde vrou Bongi, Sabelo het sy neef probeer ompraat om die 68-bende te los, en Mampho wou haar ontroue kêrel Joe ontmasker.

27 FEBRUARIE – 1 MAART

Sabelo is begaan oor Dumi se slegte besluite, en Reneilwe is verstom wanneer haar pa, Sello, by haar om geld kom smeek. David kom tot gevolgtrek­kings en dink onder meer Bash wil hom na Bongi se moordenaar laat lyk al is Lungile daarvoor gearrestee­r, en Mampho besef haar verhouding met Joe is verby. Sabelo wil hê Dumi moenie langer ’n bendelid wees nie, Sello verdwyn nadat hy geld by Renei gekry het, en Dumi besluit om die 68’s te verlaat.

4 – 8 MAART

Die polisie keer terug na Bash se blyplek en neem hom in hegtenis vir die moord op Bongi, en Dumi wil hê die 68’s moet hom help om wraak te neem nadat hy hoor sy niggie Mapula is deur hul buurman Bra Honest verkrag. Bongi se familie tref voorbereid­ings vir haar begrafnis, en David besoek Bash in die tronk. Dumi en die bende besluit wat hulle aan Bra Honest gaan doen, en Reneilwe sukkel om sonder Sello aandag te gee aan haar werk en loopbaan en boonop vir haar sibbe te sorg.

11 – 12 MAART

Die polisie laat Bash vry sonder enige verduideli­king, Mapula kry Dumi se bendemes in hul huis, en Bongi se begrafnisp­lanne verander in ’n spektakel.

SPELERS: Advokaat Maponya Getmore Sithole • Amanhle Cebile Hlatshwayo • Bash Siphiwe Mtshali • Blossom Slindile Nodangala • Bongi Thembi Seete • Bra Honest Innocent Masuku • Busi Thabo Ntshubela • Constance Mokokobale Makgopa • Cuba Magi Noninzi Williams • David

Genaro Jamie Bartlett • Dumisani Siyabonga Mtshali • Emmanuel Nkosi Cengani • Fats Tselapedi Mpho Molepo • Gadifele Ferry Jele • Gail Pam Andrews • Jafta Nakumba Sandile Dlamini • Jamaica Mzamo Gcabashe • Joe Nhlakaniph­o Manqele • Kop Khuse Setlhabi Taunyane • Lerato Samkelo Ndlovu • Lerumo Khotso Nkhatho • Lungile Meshack Mavuso • Mampho Nakumba Itumeleng Bokaba • Mapula Mapula Mafole • Mkhu

shulwa Jacob Ntshangase • Musa Thabiso Mokhethi • Mnr. Murray Anthony Coleman • Mzi Jesse Suntele • Nomalanga Nomalanga Shozi • Nqobi Khwezi Ntsika Mbabela • Palesa Hloni Padi • Pearl Petronella Tshuma • Puleng Mofokeng Tebogo Khalo • Quinton Cidjey Andrews • Reneilwe

Khuse Amogelang Chidi • Sabelo Ishmauel Songo • Sello Francis Rangoajane • Sindiswa Mbalenhle Zakwe • Sis’Bee Thembise Matu • Speurder Madikgetla Lerato Moloi • Suffocate Ndlovu Mduduzi Mabaso • Toolkit Paul Maila • Valentine Mmatema Moremi • Zolani Melusi Mbele

 ??  ?? @OFFICIAL RHYTHM CITY @ERHYTHMCIT­Y @OFFICALRHY­THMCITY
@OFFICIAL RHYTHM CITY @ERHYTHMCIT­Y @OFFICALRHY­THMCITY

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa