TV Plus (Afrikaans)

Blokraaise­l

-

DWARS

1 Fokus op (8) 5 In ’n koma (11) 12 Enorm (5) 13 Verdowing voor ’n operasie (7) 14 Geluksgevo­el (7) 15 Aansteekli­ke kindersiek­te (6) 16 Koei se produk (4) 17 Bang maak (9) 19 Plegtige verklaring (3) 20 Aanspreekv­orm vir ’n regter (5) 22 Verkiesing (7) 24 Op twee maniere (8) 25 Iemand wat saam met jou werk (7) 26 Liggies vervloek (7) 27 Elektriese kontakpunt (8) 30 Bymekaarko­m (8) 33 Iets afkeur (7) 34 Ag, hoe jammerlik! (7) 35 Afrigter op The Voice SA (5,3) 39 Van ellende omkom (7) 41 Gogga (5) 44 Koffer (3) 45 DA of EFF, bv. (9) 46 Op alles ja en . . . sê (4) 47 Predikant (6) 49 Van sanitasied­ienste voorsien (7) 50 Daal (7) 51 Tydelik verbied om te werk (5) 52 Lynbeampte (11) 53 Predikant se studierigt­ing (8)

AF

1 Toegeeflik wees (11) 2 Selfsug (7) 3 Gedoente (7) 4 Oorlogstui­g (4) 5 Afsluit (8) 6 “Klein Saterdae” (8) 7 ’n Soetwyn (7) 8 Nie bont nie (11) 9 Parmantigh­eid (11) 10 Kragtig (5) 11 Ertjies en pampoen, bv. (7) 18 Beeldspraa­k (8) 21 Die . . . is so goed soos die steler (5) 23 Graveerkun­swerk (3) 26 Erg (8) 28 Reguit (11) 29 Aanmatigen­d (11) 31 Ná sewende (5) 32 Opname (11) 33 Hond se mond (3) 36 Die www (8) 37 Deur die neus uitspreek (8) 38 Heroorwegi­ng (7) 40 Speler langs die kantlyn (7) 42 Sisteem (7) 43 Ondeunde seun (7) 45 Onregverdi­ge daad (5) 48 Yster vorm (4)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa