TV Plus (Afrikaans)

KYK OOK

-

Daar is nie net ’n stormloop na nuwe uitreiking­s op stroomplat­forms nie, maar ook programme wat jy nie durf misloop nie . . . soos dié oordadige kostuumdra­mas. Al die programme is reeds beskikbaar vir kettingkyk.

• The Last Czars S1 historiese drama,

2019, Netflix.

• Versailles S1-3 historiese drama, 2015

2018, Netflix.

• Outlander S1-3 historiese fantasie,

2014-nou, Netflix.

• Downton Abbey S1-6 periodedra­ma, 2010-2015, Amazon Prime Video en Showmax.

• Catherine The Great S1 historiese

drama, 2015, Amazon Prime Video. • Sanditon S1 romantiese periode

drama, 2019, Showmax.

• The Marvelous Mrs Maisel S1-3, periodekom­edie, 2017-nou, Amazon Prime Video. • Hollywood S1 periodedra­ma, 2020,

Netflix.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa