TV Plus (Afrikaans)

CABLE GIRLS

-

NETFLIX | 2017-NOU | PERIODEDRA­MA | SEISOEN 5 (VERVOLG) | KETTINGKYK VANAF VR. 3 JULIE

Dié Spaanse drama (met Engelse onderskrif­te) handel oor vier vroue in die 1920’s by ’n telekommun­ikasiemaat­skappy in Madrid wat bevriend geraak het. In die laaste seisoen in ongeveer 1939 word Madrid deur die Nasionalis­te onderdruk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa