DEADWIND
NETFLIX | 2018 | RILLER | SEISOEN 1-2 | KETTINGKYK VANAF WO. 1 JULIE
Die speurder Sofia Karppi (Pihla Viitala, Marita in Arctic Circle, 20182019) is terug en ondersoek die verband tussen moord en korrupsie in haar stad in dié gelaaide Finse misdaadprogram (met Engelse onderskrifte). Kyk dit gerus as jy van The Killing (2007-2012) gehou het.