TV Plus (Afrikaans)

DIE SPAN

-

Benewens Petrus en Sunet, gaan ook ander karakters die lagspiere kielie.

(Benito Carelsen, ’n nuweling voor die kamera) is die spa se persoonlik­e afrigter. Hoewel hy hardwerken­d is, sukkel hy met sy kort humeur. Klante loop sommer deur wanneer hy hulle op ’n slegte dag moet afrig. Niemand is veilig wanneer hy nors is nie.

Eldridge Netta

(Clara van den Bergh, Lena Haasbroek in die dramareeks­e Vlug Na Egipte, 2015, en Terug Na Egipte, 2015) is in beheer van die huishoudin­g by die spa. Sy is streng en niemand ontkom haar skewe kyke wanneer sy ongelukkig oor iets is nie. Alles moet altyd op sy plek wees, meen sy.

Rochelle

(die nuweling Heather Baartman) is die spa se masseuse. Sy is ’n enkelma wat sukkel om die balans tussen werk en ma-wees te vind. Sy is ook nie ’n opgeleide masseuse nie – sy het alles wat sy weet op die internet geleer.

Darne

(Lize-Mari Arthur, ’n radio-omroeper by Kingfisher FM in Port Elizabeth) is Johan se dogter. Hy stel haar by die spa aan met die hoop dat sy Petrus kan help om die spa reg te ruk. Maar Petrus is nie tevrede met haar aanstellin­g nie en die twee sit gereeld vas.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa