TV Plus (Afrikaans)

INTERAKTIE­F

-

Kwarantyn is interaktie­f – kykers kan op die reeks se Facebook-blad met mekaar klets of regstreeks met die deelnemers gesels wanneer hulle op Instagram is. Kykers kan ook op dié blad stem, wat besluite wat in die huis geneem word, beïnvloed. Die familieled­e kan pryse wen, soos ’n aanlyn besoek van ’n familielid of glansperso­onlikheid, of televisie-kyktyd. Dié pryse word tydens kompetisie­s aan die families toegeken.

Die familie wat die meeste stemme

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa