TV Plus (Afrikaans)

VASBERADE SPEURDERS

-

Die groot hoeveelhei­d werk wat dit verg om bewyse bymekaar te maak om verdagtes vas te trek en te verseker hulle word skuldig bevind, word duidelik in die reeks – selfs om ’n roekelose, impulsiewe moordenaar te vang wat nie twee keer oor sy misdaad dink nie. “Speurwerk gaan oor die detail.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa