TV Plus (Afrikaans)

PROBLEME MET PYNSTILLER­S

-

Max probeer ’n manier vind om die epidemie van opioïedver­wante verslawing en sterftes in die gemeenskap stop te sit deur te dreig om sy eie mediese sentrum se dokters te dagvaar omdat hulle opioïede voorskryf. Hy skeur ook die hospitaal se kontrak met die (fiktiewe) farmaseuti­ese maatskappy Nyler op. Dié maatskappy verskaf opioïede en ander minder skadelike medisyne wat die hospitaal gebruik. Hy sê aan die personeel wat hy in episode 15 byeen roep: “Aangesien julle almal 79 persent van ons opioïede voorskryf, gee ek julle

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa