TV Plus (Afrikaans)

KATE: JY’S PERFEK

-

Kate, wat self erken sy is haar pa se oogappel, sukkel sedert sy sewe is met haar gewig. Dit het die stadium bereik waar sy as ’n volwassene onseker en bang was om die huis te verlaat. Terwyl ’n besorgde Rebecca onbewustel­ik onbeleefde aanmerking­s oor haar dogter se voorkoms maak, het Jack ’n ander benadering gehad om die jonger (Mackenzie Hancsicsak, Macy in die komende tienerflie­k

Kate

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa