TV Plus (Afrikaans)

VOLGENS DIE BOEK

-

Die openingsto­neel van I Know This Much Is True is deurslagge­wend: Dit gaan jou óf afskrik óf so boei dat jy nie vir episode 2 kan wag nie. Soos die boek begin die reeks met Thomas in ’n biblioteek terwyl hy ’n Bybelvers opsê. Hy sny sy regterhand met ’n mes af as ’n soort offer vir die mens en ’n standpunt teen wêreldkonf­lik. “Ek weet wat ek doen. Ek doen dit uit vrye wil. Ek moes dit doen!” skreeu Thomas vanuit sy hospitaalb­ed.

Hy smeek Dominick om nie die vorm te onderteken om sy hand weer aan te heg nie, want dié een keer wil die

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa