TV Plus (Afrikaans)

’N DIEPER KONNEKSIE

-

Deels waarom Mark na die reeks aangetrek is, was omdat hy sy jonger broer, Scott, verloor het. Hy is in 2008 vermoor. “Wanneer ek sê die boek en reeks is op baie maniere persoonlik, bedoel ek dit,” sê die akteur. “Ek en Scott was feitlik ’n tweeling, skaars ’n jaar uit mekaar gebore.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa