TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Alexa en Esti bring gehaltetyd saam met Mariaan deur, Lana is hoopvol sy gaan ’n groot projek kry om aan te werk, maar ’n nare verrassing wag op haar, en Khethiwe is moedeloos oor haar toekoms en werk. Lesedi en Rickus het baie sake om te bespreek veral noudat die twee die eienaars van die Heights is, Vince is verras om ’n bekende gesig raak te loop, en Romeo is baie skepties of hy aan die fotosessie moet deelneem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa