TV Plus (Afrikaans)

6 – 10 JULIE

-

Annelize vertel skokkende nuus aan Eben, Ingrid is agterdogti­g oor Rian se skielike ondersteun­ing, en Maya probeer Naomi met Louis help. Louis begin wonder wat regtig met At aan die gang is, en Annelize se besoek aan Rian skep meer vrae as antwoorde – veral wanneer At se testament ter sprake kom. Tracy wil niks met Eben te doen hê nie. Elana en Steve bots weer oor Annelize, Okkie maak sy vergeetagt­igheid af as verwarring, en Ingrid en Elana probeer dinge vir hulself duideliker maak. Maya gaan spreek Hugo oor haar toekoms, en Conrad is suinig met sy inligting ná sy ontdekking.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa