TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

Maya voel sy kan maar net nie wen met Hugo nie, Louis loods ’n interessan­te kompetisie, en Eben praat Annelize moed in. Naomi probeer Ilse gerusstel oor Okkie, en probeer ook Louis se werklading ligter maak. Elana se lasernavor­sing is skielik op almal se lippe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa