TV Plus (Afrikaans)

’N ONDERONSIE

-

“Daniel is bedwelm deur ’n mengsel van dagga en kokaïen wat hy by sy skoolmaat (Gershwin Mias), wat daarmee smous, gekry het,” sê Cantona. “Kinders wil mos alles beproef. Daniel het geweet dis dagga, maar nie hy óf Zane het geweet dit is met kokaïen gemeng nie.” (Ceagan Arendse), die dwelmbaas wat die dagga aan Zane verskaf, het dalk iets daarmee te doen . . .

Daniel is geskok wanneer hy besef hy en Laetitia is in sy skoolhoof se huis. “Hy kry skaam, maar Beatrice stel hom dadelik gerus dat sy daar is om te help.” Die vrede hou egter nie lank nie, want Daniel het ’n appeltjie te skil met

Zane Woelag

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa