TV Plus (Afrikaans)

’N LYK SPOEL UIT

-

Die spanning vererger wanneer die nuus versprei dat ’n lyk op die strand uitgespoel het. “Rhafiek en (Marcel van Heerden), ’n famievrien­d, het JP se lyk destyds in die see gegooi en soos die noodlot dit wil hê, spoel JP se lyk uit presies wanneer Jacob hulle gyselaar hou,” sê Irshaad.

Die nuus is goud werd vir Jacob, want hy het gedink JP het homself net uit die

Chris

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa