TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

Rhafiek vertel sy ouers ’n storie wat net meer probleme veroorsaak, Imraan neem ’n besluit oor Kaashifa, en Joy se verlede veroorsaak oproer. Zoe se nuwe projek is vol struikelbl­okke, maar ook vol verrassing­s, en Wade besluit om sy trots in sy sak te steek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa