TV Plus (Afrikaans)

BEHEERVRAA­T

-

Die Willemses het ná hul onkonvensi­onele troue in Mei steeds by (Sean van Noordwyk) gewoon en eers rondgekyk om hul droomwoons­tel te kry. Toe hulle uiteindeli­k die ideale plek – ’n dakwoonste­l – kry waarvan albei hou, moes hulle binne twee weke intrek.

David sê Liam is baie opgewonde en hy laat die meeste van die binnenshui­sversierin­g aan Candice oor. “Maar hy raak bekommerd, want vroulief is lief vir koop en mooi goed, en hy is bang sy hou nie by die begroting nie.”

Claudia sê Candice beskou die intrekkery in hul eerste nessie as ’n groot stap in hul huwelik. “Sy het ’n prentjie in haar kop van hoe die inter

Reitz

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa