TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Bart kom agter die kap van die byl van Mia se aantygings, Wynand is moeg daarvoor om Renate in die geheim te ontmoet, en Fafa kom tot Kristien se redding. Krisiten is bekommerd oor haar suster se veiligheid, Ilse loop haar rieme styf met Bart, en Maryke is woedend omdat

Julia vir Divan nog ’n kans wil gee. Candice en Liam trek in hul nuwe woning in, en Mia skiet haarself in die voet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa