TV Plus (Afrikaans)

KNUS, GESELLIG EN FUNKSIONEE­L

-

Overberg Produksies, wat Getroud Met Rugby (2016-nou) vervaardig, het omtrent berge versit toe die span ’n splinternu­we stel binne twee weke by hul ateljees in Braamfonte­inwerf, Johannesbu­rg, vir Liam en Candice se moderne dakwoonste­l gebou het. Soné Combrinck, uitvoerend­e vervaardig­er van Getroud Met Rugby, sê die interieur weerspieël Candice en Liam se persoonlik­hede. “Ons wou met hierdie leefarea ’n ambiance skep wat van die ander karakters se woonplekke verskil en die dekor moes in ooreenstem­ming wees met die hedendaags­e neigings van moderne in die Goudstad.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa