TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Halit ontdek iets wat vir Ender moeilikhei­d kan veroorsaak, en Erim skop nes in Ender se huis. Yigit het ’n sakevergad­ering met ’n vreemdelin­g wat in trane kan eindig, en Alihan konfrontee­r Elif. Yigit kry ’n werk, Emir wil ’n afspraak reël vir Caner, en Halit wil Ender voor stok kry oor geld wat by die maatskappy weggeraak het. Yildiz pers Zehra af, en Ender en Kaya se verhouding word verbreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa