TV Plus (Afrikaans)

6 – 10 JULIE

-

Jack stel weer sy visier op die ma van sy baba, Tshidi, en Smanga hoor ’n geheime gesprek. Zitha besef iemand weet van haar planne en kan dit verongeluk, en Sphe is geskok oor al die leuens waarby sy betrokke is. Tau neem standpunt in om sy geliefdes te beskerm, en Tshidi het ’n nuwe vyand. Smanga is ’n gevaarlike­r teenstande­r as wat sy vyand verwag het, en Lucy is nuuskierig oor hoekom sy ’n spesifieke vuurwapen moet vind. Zondiwe kry die goeie nuus waarop sy gehoop het, Gadaffi stoot Fikile opsy, en ondanks sy heldhaftig­heid, is Tau weer in onguns.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa