TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

’n Vriend vra iets vreemds van Jerah, en Jack neem speurder Pele se kommentaar te ernstig op. Cosmo sukkel met die versoek wat aan hom gerig is, want dit beteken hy moet ’n vrou slaan, dus doen Lucy dit vir hom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa