TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

Alihan en Zeynep groet almal, en Halit is woedend wanneer hy van Yildiz en Sevda se ooreenkoms hoor en hy maak ’n onverwagte skuif. Sahika probeer uitwerk wie Yigit se pa is, en Yildiz het blyplek nodig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa