TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Zinhle was nie beïndruk toe haar beste vriendin, Kea, vir haar ’n afspraak vir die talentkomp­etisie gereël het nie, Nandi het ’n vennootska­p met Suffo aangegaan om ’n fondsinsam­elingsgele­entheid te reël, en Puleng het met haar langverlor­e biologiese pa, Hlompho, herenig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa