TV Plus (Afrikaans)

6 – 10 JULIE

-

Shria se tante daag op en insinueer Nirupa is verantwoor­delik vir Pranav se verdwyning, en Phakade soek na MaZulu se klere wat moontlik in die moeti gebruik is. Thokozile het pret om met MaZulu te speel, en Nirupa se wêreld stort in duie wanneer die polisie haar die verslag gee van die bloedspats­el wat hulle gekry het. Ngcolosi vra Phunyuka om Pranav se liggaam te vind, en Nomusa probeer in haar nuwe huis nes skop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa