TV Plus (Afrikaans)

6 – 10 JULIE

-

Puleng verbreek haar woord, en Zinhle is verpletter wanneer Kea haar vertel sy het gevoelens vir iemand anders. Kop is vasgevang in sy vrou, Blossom, se familietwi­s, Puleng ervaar konflik oor haar besluit om haar van Hlompho te distansiee­r wanneer hy byna sterf, en Cuba probeer Puleng van gedagte te laat verander.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa