TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Lupe vertel vir speurder Ayala sy het gesien Ángela het met die moordslago­ffer gepraat en dit het nie vriendelik gelyk nie, en Isabel ontdek haar oorlede pa se geheime kantoor en krap in sy lessenaar. Jacinto is by ’n vuisgeveg betrokke, en Teresa weet nie wat om te sê toe sy ’n losprysbri­ef vir haar ontvoerde seun kry nie. Diego sê Teresa moet polisie toe gaan, en Teresa is woedend wanneer speurder Ayala onthul Ángela is van alle blaam onthef vir enige moord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa