TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

Iemand gaan snuffel en hoor inligting wat nie vir die een bedoel is nie, en Gloria kan nie help om agterdogti­g te wees nie. ’n Skokkende bekentenis laat ’n familie verraai voel, en ’n vaderfiguu­r is bekommerd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa