TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

Genaro se versteekte geld word aan Melibea gegee, en Teresa maak ’n bekentenis aan haar dogter, Isabel: Hulle is op die punt om die hotel en alles waarvoor hulle baklei het, te verloor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa