VERLEDE KEER
Marothi was verras omdat Lehasa openlik spog oor hul sake-ooreenkoms, Koko was woedend omdat Kat hul sake met almal bespreek, en Meiki het goeie nuus in die hof gekry.