TV Plus (Afrikaans)

VERLEDE KEER

-

Santiago het Catalina op die lughawe gevra om te trou, en Gato Gordo het aan die polisie vertel Paola was by dwelmsmokk­elary betrokke. In ’n tydsprong van 20 jaar vra Jota Catalina se hulp, en El Titi stel ’n vennootska­p met Daniela voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa