TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Lelo is sprakeloos wanneer sy Lehasa oor die radio hoor, en Koko weet wat vir haar die beste is. Charles is nuuskierig oor Clement en Leshole se vriendskap, Lelo vergader met die vyand, en daar is weer drama by die neutfabrie­k. Koko goet haar vriende in Turfloop, en Wallet is op die punt om uiteindeli­k sukses te behaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa