TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Candela weet Aldonza gaan tussen haar, haar seun en haar man kom. Cristóbal erken teenoor Aldonza hoekom sy ouers nie van haar hou nie, en Dolores sien Severiano en Simoneta soen. Severiano besoek vader Jerónimo in die hospitaal en dreig hom, en Aldonza verseker Adelina sy en Cristóbal gaan trou met of sonder haar seën.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa