TV Plus (Afrikaans)

6 – 10 JULIE

-

Marothi stel weer sy visier op sy teëstander Lehasa, en Kat is geskok wanneer iemand aan sy deur klop. ’n Aaklige verrassing wag op Lehasa, die skoolraad gee sy bevinding oor die noodlottig­e toer vroeër in die jaar, en Alfred se geldproble­me vererger. Kapteins Babeile en Malebana is versigtig vir Charity se gesnuffel, en skoolhoof Thobakgale het nuus vir Clement en Shadi. Nuwe bewysstukk­e in die brand by die fabriek word later gevind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa