TV Plus (Afrikaans)

6 – 10 JULIE

-

Renato onthul baie vingerafdr­ukke is op die misdaadton­eel gevind en Abelardo is ’n verdagte. Severiano vertel Abelardo die polisie is sterk op sy spoor, en Cristóbal soek na die vermiste Aldonza. Valeria en Dolores het ’n katgeveg, en Aldonza weier om met Cristóbal te praat wanneer hy haar volg. Cristóbal is in ’n motorongel­uk en Aldonza vind hom bewusteloo­s langs die pad en neem hom hospitaal toe. Abelardo wil hê Severiano moet opdok vir sy uitgawes terwyl hy wegkruip, Aldonza en Cristóbal soen, maak op en bevestig hul huwelik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa