TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Celal is onbewus daarvan dat die polisie weet wie sy geheime gas is, en Mert vind uit Eylem het meer inligting oor die man wat hom as kind mishandel het, maar Eylem is nie bereid om daardie inligting bekend te maak nie. Die polisiehoo­f meen hy het uiteindeli­k genoeg bewyse om Celal te arresteer en te vonnis, en Mert gebruik sy posisie as spioen in die polisiemag om sy baas, Celal, te waarsku. Die polisie besef om Celal by te kom gaan baie moeiliker wees as wat hulle gehoop het, en Sarp en Melek soen mekaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa