TV Plus (Afrikaans)

1 – 3 JULIE

-

Angie sien ’n ander kant van Jack nadat hy Mama Rose help met ’n baba se geboorte, en Karel praat eerlik met ’n vriend oor sy familie se gedrag. Itumeleng is woedend oor die polisie se besoek aan sy huis, en Maxine maak ’n bekentenis. Marang moet ’n moeilike besluit neem, Bernie is verras omdat baie mense wil hê sy moet bly, en Jack is in sy skik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa