TV Plus (Afrikaans)

13 – 14 JULIE

-

Mert spoor die een wat Celal gebel het op en maak seker sy naam word nie genoem as ’n informant vir die polisie nie. Sarp kry ’n video van Celal wat ’n misdaad pleeg wat hy beweer hy niks mee te doene gehad het nie en neem dit na die polisie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa