TV Plus (Afrikaans)

FELICITY IN 7DE LAAN

-

Ons het ’n plaaslike sepie op SABC3 nodig. Ek wens Skeem Saam kan na die 20:00-tydgleuf op SABC1 geskuif word en Generation­s:

The Legacy na SABC3 om 19:00.

Dit is ’n jammerte SABC

Dit was wonderlik om haar te sien. Ek hoop sy gaan Willem saamneem. Die ou verdien ’n bietjie geluk, en sy ook. En die kleintjie is alte oulik.

Ek was so bly om Felicity te sien, s al is dit net vir ’n paar episodes. e Ek hoop sy keer weer w eendag terug.

Ek was so opgewonde om o haar terug te sien.

Sjoe, dit was onverwags. w Welgedaan, 7de Laan. L

7de 7 Laan het ons verras. v Ek is mal daaroor. d

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa