TV Plus (Afrikaans)

SUPERSTORE

-

Seisoen 1 e.tv (*194) 19:30 Episode 7 (komedie) 11 Julie

Niks kan ’n probeersla­g om ’n kernontplo­ffing aan te help en te veroorsaak, klop nie. Soos die welmenende Jonah, wat uit sy pad gaan om die platsak Amy te help om ’n broodnodig­e $100 kontantpry­s te wen deur onbewustel­ik $2 000 se goed, wat hulle nie benodig of kan bekostig nie, aan haar man te verkoop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa