TV Plus (Afrikaans)

LEEF JOU REIS

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 8 kykNET (*144)

19:30 Episode 1 (leefstyl)

Gerrie Pretorius verken en wys kykers unieke reisbestem­mings wat hom na aan die hart lê, en hoe gemaak as jy dit ook wil besoek. Al ooit gedink ’n mens kan jenewer van koffie maak? Jy kan, soos Gerrie uitvind. Hy leer die wêreld se kleinste woestyn beter ken, en besoek ’n kaalbasstr­and.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa