TV Plus (Afrikaans)

BULL

-

NUWE SEISOEN! Seisoen 3 Universal Channel (*117) 20:00 Episode 1 (drama) 3 Julie

Bull verstom sy span wanneer hy terugkeer nadat hy van sy hartaanval herstel en ophou drink het. Hoewel dit op die oog af maklik lyk om sober te bly, sukkel hy innerlik en ry die hele aand in ’n taxi rond om sodoende te voorkom dat hy na ’n kroeg gaan.

• Lees meer op bl. 47.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa